uitspattiglik helder

In die ingewing van die oomblik,

en op heter daad betrap,

is die helderheid so oorweldigend

so ooglopend, so vriendelik.

Die uitspattigheid is so wonderlik

dat my lippe nie kan stop,

die woord, die kleur,

ek kan dit nie keer.

Geel!

‘n Sprankeling in my dag.

Deur Lené Thuynsma, 2018

Geskryf vir Corni se kuns projek.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s